Modulekode | EXE 255 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente wat in gholf spesialiseer Demonstreer ‘n begrip van die geskiedenis van gholfreëls en die struktuur en uitleg van gholfreëls. Interpretering, gee van advies, en verduideliking van die reëls soos van toepassing op die spel en met betrekking tot die administrasie van gholf. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App